Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Tsendze Rustic Camp Site

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1221

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir SANParks Tsendze Rustic Camp Site
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annamarie F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie F
Gesin met tieners

Rustige kamp vir natuurliefhebbers.

Tsendze bied rustige kampplekke vir mense wat van die natuur en stilte hou. Daar is nie krag nie en die ablusiegeriewe is basies, maar eekhorings en fisante loop tussen die staanplekke deur en mens hoor die wildtuin se naggeluide. Ons is ernstige wildkykers. Tsendze is nie vir mense wat wil kuier en drink nie. Dit is 'n plek vir mense wat vroeg opstaan om te gaan diere kyk en wat die stilte en rustigheid en pragtige sterrehemel sal waardeer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R394
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 204 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tsendze Kampweg, Krugerwildtuin, 0826, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGf11OjBfipkyFa2UvTFQlpkHTSjjKy4qcou07zJUBIiouF8omK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R394 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Tsendze Camp Road Kruger National Park 0826 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.556796481501 31.442533378435
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem