Tankwa-Karoo Nasionale Park Akkommodasie by SANParks Varschfontein Cottage | LekkeSlaap
+17
+17

SANParks Varschfontein Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R2 715 per nag (vir 9 persone)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

SANParks Varschfontein Cottage is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die manjifieke Tankwa-Karoo Nasionale Park is aan weerskante van die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap met die Roggeveld-platorand in die Ooste, die Sederberge in die Weste en die Klein Roggeveldberge in die Suide.

Die Varschfontein Cottage is 45 km vanaf die park se kantore by Roodewerf in die westelike gedeelte van die Tankwa-Karoo Nasionalepark. Die verlate skoonheid van die area is werklik 'n ervaring en maak dit 'n ideale wegbreek van die stadsgejaag.

Die kothuis bied verblyf aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kothuis het nie elektrisiteit nie. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgietstoof, sonkrag-yskas eetgerei, breekware en kookgerei. Paraffienlampe en kerse word voorsien en die warmwater word deur 'n donkie-oond voorsien. Hout is beskikbaar. Daar is 'n vuurherd in die huis wat vir kook- of verhittingsdoeleindes gebruik kan word. Braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan buite in die reservoir swem.

Slaapplek

’n Bespreking by SANParks Varschfontein Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 715
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R2 715
per nag (vir 9 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 715
per nag (vir 9 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtkXvQIhvRbedAVevmQDzIUoOzoKlzqtw2KC7lxiH3AZeYY4uxX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 715  per nag (vir 9 persone) Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.188978 19.79474
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za