Erasmuskloof Akkommodasie by San's Sita Apartment | LekkeSlaap
+10
+10

San's Sita Apartment

  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eisebstraat 525, San Sita 98 , Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

San's Sita Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-dorpshuis op die onderste verdieping in 'n kompleks in Erasmuskloof, Pretoria.

Dié dorpshuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n elektriese kombers, linne, badhanddoeke en daar is 'n haardroër en 'n strykyster. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi. Daar is veilige parkeerplek en 'n braai-area in die gemeenskaplike tuin.

Die kompleks is stapafstand vanaf Castle Walk Winkelsentrum met restaurante, kitskoskafees en winkels. Kloof Hospitaal is 3 minute se ry van die kompleks af. Dis ook naby die N1 en R21, en Menlynpark en Menlyn Maine Winkelsentrum is net 10 minute se ry. Die gasheer woon 2 km van die dorpshuis af en kan help indien nodig.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir San's Sita Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Eisebstraat 525, San Sita 98 , Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink San's Sita Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eisebstraat 525, San Sita 98 , Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF1IVLRL9bS44YTX4erS2tdHGy7YTHHuRfY5G4z9I0IVJIyIS7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 525 Eiseb Street, 98 San Sita Erasmuskloof 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.816039 28.270141
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za