Sentraal Drakensberge Akkommodasie by Sans Souci | LekkeSlaap
+11
+11

Sans Souci

  • Vanaf R840 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Agter die Waffle Hut, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Sans Souci is 'n gesinshuis 12 km buite Winterton in die Sentrale Drakensberge. Die eenheid bied gerieflike selfsorg-verblyf aan gaste in 2 slaapkamers op die onderste verdieping van die huis. Die ingang tot die eenheid word bereik deur die gesinshuis en gaste kan gerus die gemeenskaplike areas deel.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n aparte toilet en 'n privaat eetarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, Die gastehuis het nie 'n TV nie, maar daar is onbeperkte WiFi beskikbaar. Die eienaar is mal oor diere en het 3 honde, 3 katte, 2 papegaaie, 'n voëlhuis vol kanaries en plaashoenders.

De huis is langsaan 'n werkende plaas met 'n pragtige dam en is enige voël-liefhebber se droom. Die gastehuis is agter Waffle Hut op die R600 geleë en 20 minute se ry vanaf Mons Cowl vir diegene wat hou van voetslaanroetes in die Ukhahlamba Drakensberg Park. Thokozisa Lifestyle Centre is sowat 3 minute se ry vanaf die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sans Souci
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R600, Agter die Waffle Hut, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sans Souci het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Agter die Waffle Hut, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHTuq7ZwLT7rQBKU28QfpWW7MJWoFFMvwANxiZDQjcxLvGjaCwT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 R600 Behind The Waffle Hut 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-16:00 10:00 -28.899286848474 29.542383919399
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za