Santa Elena

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santa Elena bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis wat op 'n heuwel met 'n uitsig oor St. Helenabaai geleë is. Santa Elena het slaapplek vir 21 gaste. Daar is 'n hoofhuis, 'n enkelwoonstel en 2 woonstelle wat elk 1 slaapkamer het.

Die hoofhuis, Bow, het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte kombuis en 'n oopplan- leefkamer en -eetkamer wat toegang bied tot 'n sonkamer en 'n tuin. Die hoofhuis bied 'n groot buitelug-vermaakarea aan die agterkant, asook binne- en buitebraai-geriewe.

Stern, die oopplan-enkelwoonstel het 1 dubbelbed en 'n stapelbed, 'n kombuisie, 'n sitarea, en 'n badkamer. Portside en Starboard is woonstelle wat elkeen 1 slaapkamer, 'n kombuisie, leefarea en 'n badkamer bied.

Santa Elena is gerieflik naby die strand geleë en is ongeveer 10 minute se ry na Shelley Point-gholfklub.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santa Elena gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R730 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false