Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santana 406

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 31 Mrt 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duke-straat, Margate Noord, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R855 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santana 107 is 'n pragtige, ruim selfsorgwoonstel in die veilige Santana Vakansieoord in Margate aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die Santana-kompleks bied direkte toegang tot die strand en is lekker naby die Margate- en Manaba-strande, sowel as talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is plafonwaaiers in die slaapkamers en die leefarea.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele in. Die sitarea het sitplek, 'n slaapbank met slaapplek vir 2 klein kinders en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n uitsig.

Die Santana Vakansieoord bied 24 uur-sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek. Die oord beskik ook oor 'n gemeenskaplike verhitte swembad, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n speelarea vir kinders. Daar is ook putt-putt, wasgoedgeriewe, ekstra parkeerplek en 'n restaurant, teen 'n ekstra koste.

Slaapplek

’n Bespreking by Santana 406 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Santana 406
Netheid
3.8/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Duke-straat, Margate Noord, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santana 406 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duke-straat, Margate Noord, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA895567f2d4837b5c6dab63dcbc1f070c6757f6fc7ed56c5ca419c60a24c03b6d01924207d6693dc8f071f9554bced6e0266c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Duke Road Margate North 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.859051070183 30.373196116394