LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Santana 602 | LekkeSlaap
+17

Santana 602

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-weg, Santana Vakansieoord, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santana 602 is 'n pragtige, ruim eenheid in Margate aan die suidkus van Kwazulu Natal. Dit bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie en direkte toegang na die strand. Die eenheid is ook naby Margate- en Manaba-strand, asook verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied verblyf aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het genoeg pakplek en daar is ekstra kaste in die gang.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike banke en die eetkamer het genoeg sitplek vir gaste. Die leefarea het 'n TV met DStv.

Daar is 'n balkon wat 'n pragtig uitsig oor die see en Margate se strand bied.

Die kompleks het 'n verhitte swembad, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n klimraam vir kinders. Addisionele geriewe soos put-put, wasgeriewe, parkeerplek en 'n restaurant is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Santana 602 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Santana 602
Netheid
5.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Duke-weg, Santana Vakansieoord, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santana 602 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-weg, Santana Vakansieoord, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7kiZt8wYvk7qdK9c2ZkAcX7kWGdfL51GSsvey4jD7u2Y2VunT7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Duke Road Santana Holiday Resort 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.8589921 30.3732585
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!