Kampsbaai Akkommodasie by Sante Fé Apartment | LekkeSlaap
+21

Sante Fé Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rottingdean-weg 7, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 840 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Sante Fé Apartment is 'n ruim, moderne tweeslaapkamerwoonstel in die gesogte Kaapse buurt, Kampsbaai. Die eenheid grens aan die hoof-villa, maar het sy eie ingang en parkeerplek op die perseel.

Die woonstel het sjiek afwerkings, 'n oopplan-sitarea en -eetarea wat na 'n patio lei asook 'n bekoorlike tuin met buitestoele en 'n uitsig op Leeukop en oor die Atlantiese Oseaan. Die kombuis is ten volle toegerus. Daar is 'n TV in die sitarea en onbeperkte internet is beskikbaar. Die woonstel het 'n alarm en gewapende reaksie. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar en daar is parkeerplek op die perseel.

Die woonstel is naby Bakoven en Kampsbaai se hoofstrande en spog met 'n manjifieke see-uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Sante Fé Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Rottingdean-weg 7, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 840
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R3 840
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rottingdean-weg 7, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1m5ktL72JPwyLGwjr8iOjraK1P7R5rNHa3VfO8zN7EzFt8Ycn4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 840  per nag (vir 4 persone) 7 Rottingdean Road Camps Bay 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.96106 18.37634
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za