Santiago Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santiago Bay is 'n lieflike dakwoonstel wat toegerus is vir selfsorg en geleë is in Capricorn Beach in Muizenberg teen die kus van Valsbaai. Hierdie veilige woonstel is maar net 200 m van die strand af en dis gerieflik naby aan alles geleë.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die slaapkamers is ruim en bied al die gewone, moderne geriewe en skilderagtige uitsigte. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en 'n oond, 'n yskas/vrieskas, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die hout-eetkamertafel het sitplek vir 6 mense. Die leefarea het 'n TV met PVR. Die eenheid het ook ondervloerse verhitting en toegang tot 4 gemeenskaplike swembaddens.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Sitkamer
  •  Kluis
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santiago Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false