Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santika Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sun Hill-plaas, La Provence-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Santika Villa is 'n stylvolle en rustige selfsorgvilla in die pragtige Stellenbosch-wynlande. Die villa word omring deur wynplase. Verblyf is beskikbaar in 3 smaakvol versierde selfsorg-eenhede.

Die villa bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n klein skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 6 gaste. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het oorgenoeg sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n plafonwaaier. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die Garden Cottage het 'n dubbelbed en 'n enkelbed is op versoek vir 'n kind beskikbaar. Die oopplan-kombuisie en -sitarea het 'n tafel met stoele, 'n bank, WiFi en 'n slim-TV. Daar is 'n stoep met 'n gemaklike bank en 'n tafel. Daar is 'n draagbare braai in die tuintjie. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, elektriese braaipan, eetgerei en breekware. Daar is veilige parkeerplek.

Die Santika Getaway Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus.

Gaste kan in die groot swembad afkoel of op een van die sonstoele ontspan. 'n Jacuzzi is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is 'n buitestort naby die swembad. 'n Lowerryke tropiese tuin omring die villa en gaste kan lekker daar in die skaduwee ontspan.

Santika Sunhill Cottage is 'n nuut opgeknapte eenslaapkamerkothuis met 'n kombuis, leefarea, badkamer met 'n stort, asook 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste. Daar is ook 'n binne-eetarea en gemaklike meubels en 'n braai-area buite.

Die swembad en swembadarea word moontlik met ander gaste gedeel. Sommige gaste wat in Santika Villa bly, verkies om die swembad en Jacuzzi privaat tydens hul verblyf te bespreek. Ons sal ons gaste in die kothuis betyds van hierdie ooreenkoms inlig. Die gashere woon op die plaas en kan met enige versoeke help.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Santika Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Ligging

  • Sun Hill-plaas, La Provence-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santika Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sun Hill-plaas, La Provence-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA091762d5af11e027e0450a71f1005cfc75e22ccb3e7d6808d3b84439a0df1744f688040bb5652d8cc9137153b2e07f3c4c64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Sun Hill Farm La Provence Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.961112349481 18.743392325602
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem