Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santini Lace Self-Catering

Selfsorg
North Wing King Luxury Apartment - Sleeps 2
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het sy eie ingang en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad met 'n handstort wat as 'n stort-oor-bad dien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en eenplaat-induksiestoof van Snappyschef toegerus. Verder is daar 'n TV met DStv Explora en Netflix en buite is daar Weber-braaigeriewe en 'n tafel met stoele. Gratis WiFi en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die kompleks word met 24 uur-sekuriteit by die ingangshek beveilig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Lugversorging is beskikbaar teen 'n ekstra koste, slegs in die North Wing King Luxury Apartment.
Die sleutels vir die gemeenskaplike swembad kan by sekuriteit by die ingang verkry word en moet aan die einde van die dag terugbesorg word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Southpark Family Apartment - Sleeps 4
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste in 1 slaapkamer en het sy eie ingang. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-stort. Daar is ook 'n koningingrootte-bed in die gemeenskaplike leefarea wat ideaal is vir 2 gaste. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die leef- en eetarea het 'n dagbed en TV met Netflix en 'n etenstafel. Gratis, onbeperkte WiFi en onderdakparkeerplek is beskikbaar selfs gedurende beurtkrag. Die kompleks word met 24 uur-sekuriteit by die ingangshek beveilig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Lugversorging is beskikbaar teen 'n ekstra koste, slegs in die North Wing King Luxury Apartment.
Die sleutels vir die gemeenskaplike swembad kan by sekuriteit by die ingang verkry word en moet aan die einde van die dag terugbesorg word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marieneweg, Unit 115 Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc55e917f1c5dc15119061f7a26131c2761a289bc200d39339c2fb6fdcf9ac91443e813d73ca17ed3f60eea362d5379188724?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Marine Way Unit 115 Santini Village 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.050001541673 23.359948396683
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem