Santini with Sea View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santini with Sea View is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van die gewilde en veilige Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks is 1 km vanaf winkels en restaurante en 1,5 km vanaf strande.

Die lieflike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis het al die nodige toebehore en geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe en koekies. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer is ruim en het 'n TV met DStv Compact en 'n DVD-speler.

Die balkon het sitplek vir 4 gaste en daar is 'n gasbraai en lieflike uitsigte oor die strandmeer en Lookout-strand en op die berge in die agtergrond.

Die Santini Village-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 2 parkeerplekke waarvan 1 onderdak is en 1 oop is.

Slaapplek

'n Bespreking by Santini with Sea View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santini With Sea View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za