Margate Beach Akkommodasie by Santorini 302a | LekkeSlaap
+20
+20

Santorini 302a

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 99, Santorini 302a, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Santorini 302a bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel wat in 'n gesogte kompleks in Margate geleë is. Die woonstel is op die derde verdieping en bied lieflike see-uitsigte.

Die eenheid beskik oor 1 enkelslaapkamer en 2 dubbelslaapkamers waarvan die een 'n en suite-badkamer het. Dis ideaal vir 2 kleiner gesinne wat deel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitarea is toegerus met 'n TV. Gasbraai word toegelaat op die woonstel se patio en gaste kan van hier af die uitsig bewonder.

Die woonstel word deur middel van 'n hysbak bereik en een verdieping op is daar 'n lugbrug na die swembad-area waar houtskoolbraaigeriewe beskikbaar is. Die kompleks word beveilig met 24-uur sekuriteitswagte en hoë mure met elektriese omheining.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini 302a sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Santorini 302a
Netheid
4.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Marine-rylaan 99, Santorini 302a, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini 302a het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 99, Santorini 302a, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3NzRkMzRmLTQ1NjEtNDljMi05MTUxLTE5OGRiYTkxODg1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 99 Marine Drive Santorini 302a 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.864078741164 30.370303214611
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za