Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini 306A

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.

Linne kan op versoek teen 'n addisionele koste geruil word indien verblyf korter as 14 dae is.

Indien jy vir 14 dae of langer bly sal linne en badhanddoeke halfpad gedurende verblyf geruil word teen geen ekstra koste.

'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar. Hierdie fooi is nie ingesluit by die kwotasie wat aan jou gestuur word nie, maar word met bevestiging gehef. Jy sal 'n faktuur ontvang sodra jou bespreking bevestig is met afsonderlike bankbesonderhede vir die inbetaling.
Die sleutel- en breekskadedeposito sal via bankoordrag 7 werksdae na vertrek terugbetaal word, mits die woonstel in dieselfde toestand gelaat is as waarin dit aanvanklik gevind is.

Alle uitstaande gelde moet 2 weke voor aankomsdatum ten volle betaal wees.

Versuim om op te daag of vroeër vertrekdatum: Gaste is verantwoordelik vir die volle besprekingsbedrag.

Besprekings wat nie binne 24 uur vanaf die inklokdatum opgeneem word nie, sal weer beskikbaar gemaak word sonder die reg van terugbetaling.

Geen matrikulante, studente of kinders onder die ouderdom van 25 word sonder toesig toegelaat nie.

Geen onderverhurings word toegelaat nie. Gaste sal gevra word om die perseel te verlaat indien dit plaasvind.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 104, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA710c7b6cdc31f9b2786e4fbe86e00e0684eb119c695ed4c07612a63bdb1b06c0f2ddba3f1e09fe774a31f38b55c3ef83272a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 104 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.864141911567 30.371058737608