LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Santorini 405A | LekkeSlaap
+22

Santorini 405A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 99, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 020 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini 405A is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks is ideaal geleë naby Margate se hoofstrand, restaurante en die visvangpier.

Die woonstel op die vierde verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n hoekbad. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer met 'n bad, wasmasjien, wasbak en 'n toilet.

Die goed toegeruste kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die aangrensende sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die leefarea en die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met 'n buite-etenstafel met sitplek en 'n uitstekende uitsig oor die see.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en daar is aangewese onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini 405A sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Marine-rylaan 99, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 99, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPWL3XZtJlw5DqocRyxXDwCOvcEbxqOLcSdjJJyGC0ShbNdNYOF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 020  per nag (plek vir 6) 99 Marine Drive Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.863946719258 30.370724920307
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!