LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Santorini 501 | LekkeSlaap
+33

Santorini 501

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 99, Santorini, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 420 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Santorini 501 is 'n selfsorg-dakwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Hierdie woonstel bied 'n prentjiemooi uitsig oor die Indiese Oseaan.

Dié goed-toegeruste woonstel is op die vyfde verdieping en het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n ooppplan-leefarea. Die leefarea en hoofslaapkamer het lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en heelwat kasspasie met 'n groot oopplan en suite-badkamer met 'n jet-stort, bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad. Daar is ook 'n gastetoilet. Verder is daar lugversorging.

Die moderne kombuis het die nodige toebehore om maaltye te kook en 'n skottelgoedwasser Daar is ook 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n kisvrieskas. Die oopplan-leefarea het 'n groot TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n vermaakarea wat met 'n pooltafel, kroegarea met 'n gasbraai en 'n ekstra yskas-vrieskas spog.

Partytjies, lawaai, harde musiek en meer mense as waarvoor daar blyplek bespreek is, word nie toegelaat nie.

Die vermaakarea lei na 'n ruim balkon wat 'n prentjiemooi uitsig oor die see bied. Die kompleks spog ook met 'n huisbak, swembad en braai-areas. Daar is ook 2 parkeerplekke. Die kompleks is ideaal naby Margate se hoofstrand, restaurante en die visvangkaai.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini 501 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Marine-rylaan 99, Santorini, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 420
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 420
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 99, Santorini, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1iDbGDgpq1KtPMhsZ99yMXTHgH7Rutw3PojTPFHJOzMDBctXQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 420  per nag (plek vir 8) 99 Marine Drive Santorini 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.864110187794 30.370649818455
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!