Margate Beach Akkommodasie by Santorini 501 | LekkeSlaap
+33

Santorini 501

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 695 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Santorini 501
Selfsorg
Belasting en Ekstras

- Let asb. daarop dat daar 'n opsionele skoonmaakdiens beskikbaar is teen R200 per diens.
- Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring (geen Explora-dekodeerders nie).
- Rook is verbode in die eenheid.
- Gaste moet hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Let asb. op day die beheerliggaam nie partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste toelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R2 420
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 420
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 420
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 99, Santorini , Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1iDbGDgpq1KtPMhsZ99yMXTHgH7Rutw3PojTPFHJOzMDBctXQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 420  per nag (plek vir 8) 99 Marine Drive Santorini 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.864110187794 30.370649818455
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za