Santorini 504 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santorini 504 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand in Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand, restaurante en winkels in die area.

Die woonstel is op die vyfde verdieping en word via 'n hysbak of trappe bereik. Die woonstel het 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit bied toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n mediese kissie in een van die badkamers. Beperkte WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, skottelgoedwasser, breekware, eetgerei en 'n verskeidenheid kookgerei. Daar is ook 'n strykplank en strykyster. Die leefarea langsaan het 'n TV met 'n OVHD-dekodeerder met 20 kanale, Netflix en 'n horlosie.

Beperkte WiFi is beskikbaar. Die sitkamer bied toegang tot 'n balkon met 'n kant-uitsig oor die see en op Tafelberg, asook gasbraaigeriewe. Die kompleks het ook 'n waskamer wat met munte werk, 'n tennisbaan en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

Slaapplek

'n Bespreking by Santorini 504 by CTHA sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santorini 504 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R915 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false