LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Santorini Unit G | LekkeSlaap
+8

Santorini Unit G

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 104, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 075 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini Unit G bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers in 'n kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is gerieflik geleë; stapafstand vanaf Margate se hoofswemstrand, hawehoof, restaurante, ontspanningsgeriewe en winkels.

Die woonstel is in die agterste blok van die kompleks geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof. Die sitkamer is ingerig met rusbanke en 'n TV met DStv.

Die woonstel het 'n balkon met buitemeubels en 'n gasbraai. Gaste kan die see van hier af sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini Unit G sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Santorini Unit G
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Marienerylaan 104, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini Unit G het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 104, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2ZDNkNGQwLWQxODctNGQxNC04ZjY0LWJiYTg0YjY5NTA2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 075  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -30.864163345155 30.370637835195
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!