Margate Beach Akkommodasie by Santorini Unit i | LekkeSlaap
+19

Santorini Unit i

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Santorini Unit i
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Madeline T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeline T
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Ongelooflike mooi see-uitsig. My man en seun het lekker gaan visvang, ek kon slaap tot die son opkom en mooi foto's neem.

Mh V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mh V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, die 360° view was amazing.

Baie lekker gebly, Sal weer hierdie unit bespreek.

Francois S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S

Absoluut die moeite werd.

Security was goed. Hulle het selfs my seun vergesel tot by restaurant een aand en dit uit hulle eie uit. Woonstel baie mooi en skoon, sou net nog beter wees as die lugversorging gewerk het, al was dit bevestig dat van hulle nie werk nie. Maar bygesê, absoluut die moeite werd en ek sal enige iemand aanbeveel. Dit was regtig 'n plesier, gaan definitief weer daar oorbly.

Pieter N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter N
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Eenheid lekker groot en ruim, maar aandag kon gegee word aan detail soos basiese opwasmiddels. Die gewone dubbelbed in die hoofslaapkamer was n teleurstelling en sou mens minstens 'n ordentlike grootte bed verwag vir die tarief wat mens moet betaal.

Yolande V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsigte, en baie stil!

Pragtig en skoon! Het dolfyne en walvisse mooi kon sien vanuit die woonstel.

Santorini Unit i's terugvoer

Thank you for the great review.

Santorini Unit i
Shereen S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Shereen S
Gesin met klein kinders

No cleaning service, toilet rolls, bin bag, TV gets cut off at midnight.

We had to use one towel for the whole weekend. The rooms are too hot, no toilet rolls, no bin bags. The kettle was so dirty.

Santorini Unit i's terugvoer

Dear Shereen,

Thank you for your review. Please note that as a self catering unit, we provide 1 set of towels for guests. We are not a hotel service whereby linen and towels are changed on a daily basis, and in addition should services be required, this needs to be requested prior to arrival, as per the paperwork sent to you and the information under Extras and Information. On arrival you are provided with a toilet roll and bin bag, and in our paperwork sent to you prior to arrival we do state that you need to bring along your own.

Santorini Unit i
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 78, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeBQ2xMGFoCK8zQwYpiSewbk4NUEMNBktx9k8O3F3OYpiVpqboD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -30.864079605023 30.370828429639
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za