Margate Beach Akkommodasie by Santorini Unit K | LekkeSlaap
+20

Santorini Unit K

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini Unit K bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle, ruim woonstel in die Santorini-kompleks se agterste blok, slegs 200 m vanaf Margate-strand. Dié drieslaapkamerwoonstel het oopplan-leefareas wat na 'n ruim balkon met 'n pragtige see-uitsig en 'n uitsig oor Margate se swemstrand en die visvangpier.

Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort. Die tweede kamer het 2 driekwartbeddens en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed. Dié 2 kamers het elk 'n plafonwaaier en toegang tot 'n badkamer met 'n stort.

Die sitarea het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis het ook 'n toonbank en lei na die eetarea met 'n etenstafel vir 6.

Die ruim balkon het 'n kroeg-area en buite-sitarea met gasbraaigeriewe. Daar is ook 'n hysbak in die kompleks en gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak. Die kompleks is naby die winkels, restaurante, vermaakgeriewe en strande.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini Unit K sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Santorini Unit K
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marine-rylaan , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini Unit K het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANCqJslszSFqzz6aZL5hKqmjvXuBza8xyOZw5SJjvSYT8EK45kK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -30.863906095855 30.37065414009
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za