20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Mrt 2020 tot 31 Mrt 2020.
Margate Beach Akkommodasie by Santorini Unit L | LekkeSlaap
+17
+17

Santorini Unit L

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 050 R840 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 104, Santorini, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Santorini Unit L bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiewoonstel in die Santorini-kompleks in die hartjie van Margate. Die ligging bied maklike toegang tot Margate se hoofswemstrand, Margate Pier, restaurante, vermaakgeriewe en winkels.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n tweede badkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus, sowel as 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n stoepstel en 'n gasbraai.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini Unit L sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marine-rylaan 104, Santorini, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 050
Vanaf R840
per nag (plek vir 6)
was R1 050
Vanaf R840
per nag (plek vir 6)
was R1 050
Vanaf R840
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 104, Santorini, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA230b2d24a25093c705a79d9219897101efd89182b685847001284da1b4aed7824d87625a25d0616367a979ef983e78ee8295?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 050, nou Vanaf R840  per nag (plek vir 6) 104 Marine Drive Santorini 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -30.86404514797 30.370352268219
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za