Santos 18

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santos Strandwoonstel is reg voor op die bekende Santos Beach in Mosselbaai, die poort van die skilderagtige Tuinroete, geleë.

Toeriste kan 'n wye verskeidenheid aktiwiteite op hul voorstoep te wagte wees, onder andere swem, visvang, snorkel, walviskyk en dolfynkyk! Die uitsigte van hierdie woonstel is ongelooflik. Dit is 'n luukse, 100 m² eerstevloer-eenheid wat die see front.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 2 badkamers, 'n oopplan leefarea, vol DStv, skuifdeure wat op die klein patio voor oopmaak met 'n Weber-braai en lieflike see-uisigte, lekker naby twee restaurante. Dit is beslis die beste woonstel op Santos Beach. Terwyl jy op die strand stap, kan jy restaurante, museums en die seiljagklub besoek. Hierdie woonstel is net 5 minute se rit van Mosselbaai se Gholfklub af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santos 18 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false