Santos 21

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santos 21 is 'n ruim selfsorgwoonstel wat in 'n veilige woonstelkompleks in Santosstrand in Mosselbaai geleë is.

Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek vir 4 mense. Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lei na die balkon wat see-uitsigte bied. Die tweede kamer beskik oor 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel en ontbythoekie met stoele. 'n Skottelgoedwasser word ook voorsien. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek wat rondom 'n TV gerangskik is. Die leefarea het ook skuifdeure wat lei na 'n balkon met asemrowende see-uitsigte, buitemeubels en braaigeriewe.

Die kompleks bied buite-parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by Santos 21 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santos 21 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false