LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Santos 37 | LekkeSlaap
+12

Santos 37

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munrostraat, Santos 37, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santos 37 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel langs die see in Santosbaai.

Hierdie lieflike woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer het ook direkte toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gebruik die tweede badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, sowel as 'n toonbank met 'n stoeltjies.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeur lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n tafel met stoele waar gaste kan sit en die sonsondergang kyk. Daar is veilige parkeerplek in 'n toesluit-motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Santos 37 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Munrostraat, Santos 37, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munrostraat, Santos 37, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75537147a2e9a1462c4495ad406dbe8d84ed2a70ef2e9ca1a8921740761b5bb13635e945ac61dc3eebbb25c1b4bcf1ff632d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) Munro Street Santos 37 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.178305870117 22.136171690877
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem