Santos 5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santos 15 is net 'n paar treetjies vanaf Santosstrand in Mosselbaai geleë. Dit is die ideale akkommodasie vir 'n gesin of groep vriende wat die wonderlike doendinge en besienswaardighede in Mosselbaai wil beleef.

Die tweeslaapkamerwoonstel is op die grondvloer van die Santos-kompleks geleë en spog met die mooiste see-uitsigte. Die spiraaltrap in die eenheid lei jou na die slaapkamers waar die hoofslaapkamer 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kamers deel 'n badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg en daar is 'n Weber-braai op die stoep. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv vir gaste se vermaak wanneer die weer buit 'n bietjie goor is. Daar is 'n wasmasjien in die eenheid vir gaste se gerief en buite is daar parkeerplek met 'n sekuriteitswag wat 24 uur aan diens is.

Ongelukkig word troeteldiere en rook nie in die eenheid toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Santos 5 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santos 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false