Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 61/62

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Santos 61/62
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ruan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf en goed geleë.

Ruim, netjies oorgedoende woonstel met 3 gemaklike kamers. Beddegoed moet vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met vriende

Ligging is fantasies - eenheid kort 'n serious maintenance run vir die prys.

Die kussings het oud en gebruik geruik. Geen aanduiding waar die WiFi-inligting kon bekom word nie. Gemeet aan ander plekke met selfde prys sou mens 'n koffiemasjien verwag het. Gelukkig was die eenheid hoog, 3de verdieping, want die sleutels vir die voorste skuifdeure werk nie. Die ligging is fantasies. Pype van 1 badkamer see bad is losstaande van bad en los - plek kort 'n maintenance run.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozelle S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle S
Gesin met tieners

Lekkerste kuier ooit.

Baie netjiese plek, ligging is fantasties en sal enige tyd weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Santos 61/62 is baie goed geleë met 'n mooi see-uitsig.

Mosselbaai is 'n lekker bestemming met lekker eetplekke en besienswaardighede. Baie skoon en netjiese dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leilani V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani V
Gesin met tieners

Pragtige uitsig uit 'n ongelooflike gerieflike, goed toegeruste eenheid.

Ons verblyf by Santos 61/62 was 'n baie aangename ervaring. Die eenheid is toegerus met alles wat nodig is om verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die eenheid is pragtig ingerig en die uitsig met sonopkoms is asembenewend. Ons sal sonder twyfel weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G
Gesin met klein kinders

Wonderlike ligging en uitsig.

Wonderlike ligging en uitsig oor Santos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 265
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 265
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 265
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07ef1270a583c50bab25c8a9959fbf446b4c3be9fe739644aa21f5a01c10ad2a1bcbea926035f0fd0737e7335498abc2869a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 265 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 George Road Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.1808143 22.1393816