Santosha Yoga Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santosha Yoga Studio bied verblyf in 'n werkende joga-ateljee in Monument Park, Pretoria. Die instansie is ideaal geleë oorkant 'n winkelsentrum met kruidenierswinkels, restaurante, 'n apteek en banke en dis naby die universiteit, hospitale en skole.

Akkommodasie is in 3 privaat gastekamers beskikbaar en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Elke eenheid is uniek versier en gemeubileer. Die eerste gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde gastekamer het elkeen 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte gedeelde badkamer.

Die instansie is sentraal geleë vanaf die R21-hoofweg naby die boomryke buurt, Waterkloof Ridge. Yogaklasse kan gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Pools

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santosha Yoga Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]