Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanyati Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Boekenhout Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sanyati Guest House is 'n uitstekende 4-ster-B&B wat in Kathu geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.

Ons akkommodasie by Sanyati Guest House bestaan uit 12 slaapkamers wat smaakvol ingerig is. Die kamers is gemeubileer met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die geriewe in hierdie kamers sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. 'n Verwelkomingsjerrie is beskikbaar in al die kamers. Ons is 'n troeteldiervriendelike instansie, maar troeteldiere word ongelukkig nie op ons beddens toegelaat nie. Eienaars moet asb. hul eie troeteldier-beddens saambring.

'n Heerlike ontbyt word bedien in die eetkamer en ander heerlike maaltye en middagetepakkies kan gereël word op versoek. Gaste het ook toegang tot 'n lapa met 'n braai-area en 'n swembad om in af te koel nie. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Sanyati Guest House is naby die gewilde Sishen Gholfbaan en is 'n entjie se ry van die Kumba Ysterertsmyn en ander besienswaardighede en geriewe af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Sanyati Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Jaar gelys 8

Ligging

  • 11 Boekenhout Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sanyati Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Boekenhout Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsxvcTr5rPVdHq01HhyYj5qZFYtaZ3WNaAQhk5i1BAJibD0eC8O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 11 Boekenhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.689755335646 23.051128387415
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem