Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sapphire Studio

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sapphire-weg 5, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sapphire Studio is 'n pragtige aparte woonstel, in 'n cul de sac, langs die berg in Noordhoek. Dis naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ook net 'n paar tree van 'n bergroete af.

Dié ateljee-woonstel is op 'n residensiële eiendom omring deur fynbos, en het 'n aparte ingang.

Die ateljee het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed. 'n Jong kind kan slaap op die bank. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n TV met Netflix en Wifi.

Die kombuis is toegerus met 2 gasplate, 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n broodrooster, breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot die hoofhuis se swembad.

Noordhoek is 'n wonderlike, rustige omgewing. Dit bied doendinge en besienswaardighede in en om Kaapstad. Doendinge in die onmiddellike omgewing sluit in perdry, wynproe, fynproewerskosse geniet, of stap op die strand in. Daar is geen straatligte nie, so gaste kan saans die blink sterre geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Sapphire Studio
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Sapphire-weg 5, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sapphire Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sapphire-weg 5, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuwAouDrrfaE96a6rzWoQ47AjTZQd46CIDmxk3CHMU9peZ2Rw4G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 5 Sapphire Way Noordhoek 7985 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.102810114094 18.394486705522