LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saragossa Game Lodge | LekkeSlaap
+27

Saragossa Game Lodge

Wildsplaas
Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebroodsuite is 'n ruim en smaakvol versierde kamer met 'n losstaande bad wat oor die dam kyk. Dit het 'n badkamer met 'n stort, instapkas en 'n braaiplek op die privaat terras. Die kamer het 'n koninggrootte-bed met Egiptiese katoenlinne. Daar is ook kamerjasse, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n kluis en 'n plafonwaaier in elke kamer. Die suite het ook 'n privaat ingang wat toegang tot die tuin en swembad bied.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt en warm drankies

Huisreëls

- Alle ekstra maaltye, doendinge, pendeldienste en fooitjies vir die personeel word nie ingesluit by die tarief nie. - Neem asseblief kennis dat gaste wat aan enige aktiwiteit, wat nie deur die lodge aangebied word nie deelneem, deur 'n wildbewaarder vergesel sal word.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge Kamer
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed met Egiptiese katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook kamerjasse, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n kluis en 'n plafonwaaier in elke kamer. Die kamer het ook 'n privaat ingang wat toegang tot die tuin en swembad bied.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt en warm drankies

Huisreëls

- Alle ekstra maaltye, doendinge, pendeldienste en fooitjies vir die personeel word nie ingesluit by die tarief nie. - Neem asseblief kennis dat gaste wat aan enige aktiwiteit, wat nie deur die lodge aangebied word nie deelneem, deur 'n wildbewaarder vergesel sal word.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinsuite
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke tuinsuite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed met Egiptiese katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke suite het 'n ruim sitkamer met 'n kaggel en 'n privaat stoep. Daar is ook kamerjasse, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n kluis en 'n plafonwaaier in elke kamer. Die suite het ook 'n privaat ingang wat toegang tot die tuin en swembad bied.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt en warm drankies

Huisreëls

- Alle ekstra maaltye, doendinge, pendeldienste en fooitjies vir die personeel word nie ingesluit by die tarief nie. - Neem asseblief kennis dat gaste wat aan enige aktiwiteit, wat nie deur die lodge aangebied word nie deelneem, deur 'n wildbewaarder vergesel sal word.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa Baobab
Vanaf
Vanaf R5 700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié losstaande villa is in die middel van die bosveld, net 2 minute se stap van die hooflodge af. Die villa beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed elk, 'n ruim sitkamer met 'n kaggel en 'n groot kombuis en eetarea. Die villa het ook 'n privaat swembad, sondek, buitestort en 'n vuurput met 'n uitsig op die berge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt en warm drankies

Huisreëls

- Alle ekstra maaltye, doendinge, pendeldienste en fooitjies vir die personeel word nie ingesluit by die tarief nie. - Neem asseblief kennis dat gaste wat aan enige aktiwiteit, wat nie deur die lodge aangebied word nie deelneem, deur 'n wildbewaarder vergesel sal word.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 14, Elandshoek Plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyZTU4ZGI3LTIyNTUtNGFmMS1hY2RmLTdjMmQ1YWZkMTYyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Portion 14 of the Farm Elandshoek 25 km from Waterval Boven 1195 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -25.58282557168 30.474609732628
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!