LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saragossa Game Lodge | LekkeSlaap
+27

Saragossa Game Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Saragossa Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elzet W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker!

Die 4 dae by Saragossa was ongelooflik! Die personeel was uiters vriendelik, die kos uit die boonste rakke en die natuur beeldskoon! Ons wou nie terug gaan huis toe nie.

Marius W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ondervinding.

Wonderlike gasvryheid en diens.

Nick & Corrie P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick & Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties verby, ongelooflike plek, baie baie mooi, baie netjies, ongelooflike diens en kos.

Ongelooflike plek om te gaan ontspan, van die eerste oomblik wat jy arriveer toe jy vertrek word jy soos konings behandel. Uitsonderlike goeie diens. Saragossa is die standaard wat ander oorde beslis kan nastreef.

Vanaf
R2 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 14, Elandshoek Plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyZTU4ZGI3LTIyNTUtNGFmMS1hY2RmLTdjMmQ1YWZkMTYyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Portion 14 of the Farm Elandshoek 25 km from Waterval Boven 1195 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -25.58282557168 30.474609732628
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!