LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sarah's B&B | LekkeSlaap
+8

Sarah's B&B

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 6, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R575 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sarah's B&B bied gerieflike verblyf wat sentraal geleë is in die stil woonbuurt Heather Park. Dit is naby Fancourt Gholfbaan, George Gholfbaan en 'n Virgin Active-gimnasium geleë. Die ligging is ook ideaal vir diegene wat die Tuinroete wil verken.

Die ruim slaapkamer het sy eie ingang, 'n koningingrootte-bed met suiwer katoenlinne en 'n elektriese kombers vir koue winteraande. Daar is ook 'n SnooZA-matras vir kinders en 'n bababedjie vir babas. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as WiFi, 'n TV met Netflix, 'n yskassie, 'n klein mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Tuisgemaakte, volledige ontbyt of 'n gesondheidsontbyt kan teen ekstra koste gereël word.

Gaste is welkom om van die swembad gebruik te maak.

Dit is naby George-hospitaal, pragtige strande, die majestueuse Outenikwaberge en die George Lughawe geleë.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Sarah's B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Proteaweg 6, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sarah's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 6, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5NzFlNzJhLTkwZjMtNDJhZS1hMTliLWE2ZDE2YWUwZjE5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 6 Protea Road Heatherpark 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.954810147686 22.425114076057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!