Sarah's Spot

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sarah's Spot is 'n pragtige villa in Seepunt, 600 m van die strand af.

Die villa bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond en etenstafel. Daar is ook 'n aparte waskamer. Die sitkamer het 'n TV met Netflix, 'n kaggel, asook WiFi.

Die leefarea lei na 'n dek met 'n swembad. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie, en parkeerplek vir 2 voertuie. Die villa word 2 keer per week skoongemaak.

Slaapplek

'n Bespreking by Sarah's Spot sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sarah's Spot gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 250 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false