Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sardaville Bergvilla

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Sardaville Plaas, Warden, 9890, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Sardaville Bergvilla is 'n afgeleë eenheid in die berge op Sardaville Game Ranch in die Drakensberge, sowat 30 km vanaf Warden in die Vrystaat. Die huis is sowat 1 km vanaf die hoofhuis en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n vinnige wegbreek van die stad en graag die natuurskoon wil beleef. 'n Goeie, sterk, viertrekvoertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Hierdie splinternuwe eenheid is hoog teen die hange van die berg gebou, en bied uitsigte oor 'n bergdammetjie. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid is afgerond met 'n groot dek en 'n boma-vuurmaakplek wat ongeëwenaarde uitsigte oor die vallei bied. Dit bied 'n ware romantiese gevoel met 'n groot binnenshuise kaggel. Die Sardaville Bergvilla is gebou met die omgewing in gedagte en is heeltemal selfonderhoudend. Dis gebou uit materiaal uit die omliggende omgewing en water word voorsien deur 'n fontein. Al die ligte werk met sonkrag. Volledige DStv is beskikbaar.

Daar is verskeie doendinge op die perseel, waaronder kleiduifskiet, staproetes, vierwielmotorfiets- en bergfietsroetes, veerpyltjies, swem in die dam en wildkyk om slegs 'n paar te noem. Sardaville is die tuiste vir die rare swartwildebees sowel as blesbokke, sebras, elande en springbokke. Nog 'n seldsame boksoort wat jy hiér sal kan sien is wit blesbokke wat oor die jare gefloreer het in die omgewing. Hetsy jy 'n beginner of gesoute jagter is, kan jy hier jou jagvernuf toets deur óf te voet te jag, vanuit van die strategiese jagskuiltes, of vanaf 'n bakkie. Jag deur middel van pyl-en-boë word ook op die landgoed toegelaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Sardaville Bergvilla sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Sardaville Bergvilla
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Sardaville Plaas, Warden, 9890, Vrystaat
  • Gaste dink Sardaville Bergvilla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Warden Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Sardaville Plaas, Warden, 9890, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4YmE4ZWE4LTYwY2QtNGFkZC05ODU5LTViZTg1YzczODlhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 Sardaville Farm Warden 9890 Vrystaat 021 201 8901 12:00-17:00 14:00 -27.776276992365 29.181151986122