Sarel Nelli Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sarel Nelli Accommodation is net 50 m van Jeffreysbaai se hoofstrande af en is perfek vir 'n selfsorg-strandvakansie.

Ons het 'n tweeslaapkamer-eenheid en die ander eenheid het drie slaapkamers. Al die eenhede is toegerus met selfsorg-geriewe, insluitend 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, TV met M-Net en beperkte DStv-kanale. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede is baie netjies en die boonste eenheid bied uitstekende see-uitsigte waar die ander eenhede beperkte see-uitsigte het. Veilige onderdak-parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Dit is loopafstand van die middedorp se geriewe af.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sarel Nelli Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za