Paarl Akkommodasie by Sarel's Country House | LekkeSlaap
+47

Sarel's Country House

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Sarel's Country House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hilton S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton S

Beautiful surroundings and very accommodating host.

See stars.

Sarel's Country House's terugvoer

Thank you, Hilton, for this very positive review. We seldom have such a large group, so well behaved.
You and your friends are welcome to please visit us again.
Kind regards,
Jacomi

Sarel's Country House
Lizette B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B
Gesin met tieners

Skoon en netjiese selfsorg.

Mooi geskiedkundige plekkie. Baie lekker gebly.

Sarel's Country House's terugvoer

Baie dankie, Lizette, Dit was lekker om julle hier te ontvang.

Kom kuier gerus weer!

Groete
Jacomi

Sarel's Country House
Lisa B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa B
Saam met vriende

Lekker area en prakties.

Dit was skoon en 'n aangename tyd.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice area and practical.

It was clean and a pleasant stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sarel's Country House's terugvoer

Dankie Lisa, kom kuier gerus weer!

Sarel's Country House
Attie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie L
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf met ruim kamers, skoon netjiese badkamers, kombuis met alle nodige bykomstighede en gesellige warm braai- en eetarea.

Netjiese skoon ruim geriewe. Alles beskikbaar wat nodig is. Baie bekostigbaar en maklik toeganklik. Sal definitief weer daar gaan kuier. Diens was puik!

Sarel's Country House's terugvoer

Baie dankie Attie, dit was lekker om julle hier te hê. Kom weer volg jaar hoor!

Sarel's Country House
Frederick C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Frederick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Die plek is baie mooi met die plaasatmosfeer. Ons het ongelukkig baie warm gekry en kon nie slaap. Daar is geen ventilasie en geen lugversorging.

Sarel's Country House's terugvoer

Dankie Frikkie vir jou resensie. Ek is werklik jammer julle het warm gekry, maar dit is nou maar so dat almal nou in die Paarl warm kry, want dit is 40 grade buite! Ons het wel vir julle waaiers verskaf.
Ek is jammer dat julle nie vensters kon oopmaak nie agv die muskiete. Ons verskaf wel vir julle muskiet spuitgoed en sitoenella-kerse in die huis en ek het ook vir julle verwittig waar dit beskikbaar is in die kombuis. Soos ek vir julle verduidelik het, is dit so op ons LekkeSlaap blad aangedui dat daar nie lugversorging in die kamers is nie, Daarvoor sou jy twee maal soveel moes betaal per nag per kamer.
Vriendelike groete,
Jacomi Hanekom

Sarel's Country House
Danny G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Baie maklik om te kry en die netheid en skoonheid van die plek 'n belewenis en die mense se gasvryheid is wonderlik. Sal weer gaan, maar vir langer.

Sarel's Country House's terugvoer

Goeiedag Danny,

Dankie vir die wonderlike resensie! Dis regtig vir ons lekker as mense gelukkig hier is by ons. Ons probeer so hard!
Kom gerus weer!

Groete
Jacomi

Sarel's Country House
Jj L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Rustigheid op die plaas is goed vir die siel.

Sarel's Country House's terugvoer

Baie dankie Jj. Hoop julle kom kuier weer.

Sarel's Country House
Ria V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Gesin met tieners

Gerieflik.

Ruim, netjiese kamers met 'n uitsig op die berge. Vriendelike ontvangs deur Jacomi. Na aan Paarl, Wellington, Stellenbosch en Franschhoek.

Sarel's Country House's terugvoer

Beste Ria,

Baie dankie, dit was heerlik om julle by ons te kon ontvang. Ek is ernstig opsoek na die perfekte bank vir daardie vuurherd!

Kom kuier gerus weer!

Groete,
Jacomi

Sarel's Country House
Leandri R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in plaasomgewing, diens was puik.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Jacomi en het onmiddellik tuis gevoel. Rustige plaasatmosfeer en baie veilig. Lekker gesellig gekuier in ou historiese huis waar Sarel Cilliers gebore is. Baie dankie, ons sal beslis weer by julle tuisgaan.

Sarel's Country House's terugvoer

Beste Elmarie,

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te huisves. Dis voorwaarso lekker as mens sien gaste kuier lekker.

Kom kuier gerus weer, julle is baie welkom!

Groete,
Jacomi

Sarel's Country House
Mev. Rina S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev. Rina S

Baie dankie vir vriendelikheid en pragtige huis wat baie netjies is.

Lot se huis is naby die Paarl geleë. Mooiste berge en die omgewing is groen na lieflike reën. Daar is perde, beeste, volstruise en 'n baie vriendelik hond. Die huis is baie netjies, die bed slaap soos 'n droom, daar is alles wat nodig is. Ons sal weer daar bespreek. Regte plaasomgewing met pragtige dam ook met uitsig oor berge.

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Daweg/Kleinboschweg, Dal Josaphat, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz7DJMSrwkSAzSSVSgrWIdtuvLO4jJ8Wj1nmUbBN8awPPCfbvNG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Bo-Dal Road/Kleinbosch Road Dal Josaphat 7620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.696737760367 19.012264359572
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za