SarEmm

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 23 Apr 2019 tot 31 Jan 2020.

Beskrywing

SarEmm is 'n gerieflik gemeubileerde tuinwoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders in Kempenville.

Die eenheid is in 'n privaat tuin met 'n privaat ingang geleë. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n enkelbed en 'n uittrekbed in die sitkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n gasstoof, prutpot, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Strykyster en strykplank is ook beskikbaar. Daar is 'n TV met DStv en 'n aparte studeerhoekie met 'n tafel en stoel. WiFi is beskikbaar.

Die tuin het 'n tafel met sitplek vir 4 en 'n Weber-braai. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

SarEmm is sentraal in Bellville geleë en 26 km vanaf die V&A Waterfront, 33 km vanaf Stellenbosch en 58 km vanaf Franschhoek.

Slaapplek

'n Bespreking by SarEmm sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 volwassene en 1 kind
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SarEmm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 R450 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 23 Apr 2019 tot 31 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za