Saronsberg Vineyard Cottages
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jun 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 51 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waveren-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R1 020 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Saronsberg Vineyard Cottages is aan die voet van Saronsberg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net buite die historiese dorpie, Tulbagh.
Die selfsorgkothuise is opgeknap en het elkeen 'n en suite-badkamer, 'n ruim kombuis, sit- en eetarea en hoë plafonne. Al 16 kothuise het kaggels en braaigeriewe wat dit ideaal maak vir die somer- en wintermaande. Linne en handdoeke word voorsien. Verlustig jou in die asemrowende uitsig, terwyl jy 'n glasie van die bekroonde Saronsberg-wyn geniet!
Doendinge sluit wynproe, wandelinge, bergfietsry en voëlkyk in. Saronsberg Wine Estate is 'n unieke toevoeging tot die Tulbaghvallei se ryk erfenis. Dit is in 2002 gestig toe Waveren en Welgegund, twee gedeeltes van die historiese Twee Jonge Gezellen-plaas, aangeskaf en omskep is in 'n indrukwekkende wynproe-bestemming met 'n fantastiese ligging.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Waveren-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Saronsberg Vineyard Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 51 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waveren-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom