Sasi Bush Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kilburn Private Game Farm, Jagersrust, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sasi Bush Lodge bied 'n opwindende kampervaring met lieflike uitsigte oor die omliggende landskap en is in die Drakensberg-area geleë. Dié verblyf is ideaal vir 'n wittebrood of 'n romantiese wegbreek.
Elke ruim tent-eenheid het 'n koninggrootte-bed en die Sundown Gesinseenheid het ook 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n kaggel, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, buitebad, reënstort en 'n privaat toilet .
Die pakket wat alles insluit bied gaste verblyf in 'n luukse tent-eenheid, 'n wildrit in die oggend en na-middag, ontbyt, middagete, aandete, verversings en beperkte drankies, sowel as die gebruik van alle geriewe soos die randvloerswembad en buiteboma-area. Toegang tot gratis WiFi is ook ingesluit.
Gaste kan aktiwiteite op die perseel soos 'n toer van rotstekeninge en begeleide voetslaanroetes geniet óf hulle kan gaan gholf speel, perdy en spabehandelings ontvang.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Japanees
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Kilburn Private Game Farm, Jagersrust, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kilburn Private Game Farm, Jagersrust, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom