Natalse Middellande Akkommodasie by Satori Farm Lodge | LekkeSlaap
+35
+35

Satori Farm Lodge

  • Vanaf R2 620 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle/Impendle-weg, Dargle, Natal se Middellande, 3265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Satori Farm Lodge is in die Middellande van Natal en word omring deur berge, vars water en 'n rivier wat daardeur kronkel. Dit is 'n stukkie ongerepte paradys en bied slaapplek vir tot 6 gaste (of 6 volwassenes en 2 tot 3 kinders). Die verblyf is eenvoudig, dog gerieflik.

Satori Farm Lodge is 'n unieke eko-vriendelike lodge wat uit bale gebou is en spog met die mooiste uitsigte. Dit is heeltemal onafhanklik van die elektrisiteitsnetwerk en gebruik sonligte en suiwer bronwater voorsien. Dit is heerlik privaat en hier kan gaste net ontspan. Daar is 2 en suite-hoofslaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, asook 'n stort, wasbak en toilet het. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens met 'n gedeelde badkamer op die onderste verdieping met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solderarea het 2 driekwartbeddens en 'n blikbadkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eienaars van Satori wou 'n unieke konsep uitvoer, waar gaste harmonie, balans en samehang met die natuur kon ervaar. Gaste moet hulself weer kom vind in die natuur deur van die stad se gejaag, moderne spanning en druk te ontsnap. Pragtige staproetes en wandelpaaie kan na die watervalle en berge gevolg word. Gaste kan ook werkswinkels bywoon en wegbreekpakkette reël. Tariewe is op aanvraag beskikbaar.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Satori Farm Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Dargle/Impendle-weg, Dargle, Natal se Middellande, 3265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Satori Farm Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 620
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 620
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 620
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle/Impendle-weg, Dargle, Natal se Middellande, 3265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2Zjk1MGVhLWE1Y2YtNGE4YS05ODUyLThkYzY1MTJjYTU0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 620  per nag (vir 8 persone) 7 5 1 5 Dargle/Impendle Road Dargle 3265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.541740274056 29.924266040325
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za