Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Satori Getaway

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle/Impendle-weg, Dargle, Natal se Middellande, 3265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Satori Getaway is in die Middellande van Natal en word omring deur berge, vars water en 'n rivier wat daardeur kronkel. Dit is 'n stukkie ongerepte paradys.

Hierdie verblyf is baie afgeleë met bepekte kragproppe om selfone te laai. Skootrekenaars kan nie gelaai word nie. Haardroërs kan nie gebruik word nie.

Die verblyf behels 2 eenhede, elk toegerus vir tot en met 10 gaste. Satori Lodge is ongekunsteld, en kan 6 gaste akkommodeer en beskik oor 2 kamers. Die eerste kamer het ’n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, die tweede kamer heet ook 'n koninggrootte-bed. Ander geriewe sluit drie enkelbeddens in die solderkamer en 2 en suite-badkamers met ’n stort.

Satori Cottage kan 4 gaste akkommodeer met 2 slaapkamers wat elk ’n koninggrootte-bed het. Ander geriewe sluit ’n en suite-badkamer met ’n stort, en ’n leefarea in. Daar is ook ’n kombuis met ’n yskas, oond en stoof. Die kothuis het ook ’n patio, braai-area en vuurput.

Die eienaars van Satori wou 'n unieke konsep uitvoer, waar gaste harmonie, balans en samehang met die natuur kon ervaar. Gaste moet hulself weer kom vind in die natuur deur van die stad se gejaag, moderne spanning en druk te ontsnap. Pragtige staproetes en wandelpaaie kan na die watervalle en berge gevolg word. Gaste kan ook werkswinkels bywoon en wegbreekpakkette reël. Tariewe is op aanvraag beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Satori Getaway
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 8

Ligging

  • Dargle/Impendle-weg, Dargle, Natal se Middellande, 3265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Satori Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle/Impendle-weg, Dargle, Natal se Middellande, 3265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bb8769db2491f77f57bdefc17a2cd7c6ae80996e4900dcb9f814d977715795397847722339da23a0e81b7a34ae469048e94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Dargle/Impendle Road Dargle 3265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.541740274056 29.924266040325
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem