Silversands Akkommodasie by Satyrium Cottage | LekkeSlaap
+12

Satyrium Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarensrylaan 2662, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Satyrium Cottage is 'n knus selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 gaste in Bettiesbaai.

Dié kothuis het 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die kamers het elk 'n dubbelbed en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus.

Gaste kan in die sitkamer voor die kaggel ontspan. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep. Die agterkant van die kothuis lei na 'n privaat binnehof met 'n braai-area en 'n buitestort. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Besienswaardighede in die area sluit die Harold Porter Botaniese Tuin in. Doendinge sluit sandplankry, swem, branderplankry en stap- en voetslaanroetes in. Daar is ook verskeie restaurante in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Satyrium Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Ligging

  • Clarensrylaan 2662, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarensrylaan 2662, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKexAGteu8IXWrs5W43RZUXZLJmQXZDagVniEES2XLngY2Mmmu6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 2662 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.361502 18.8808599
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za