Sauer Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Venetia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Casper K - Des 2020
Algehele gradering
Was okay'erig gewees.
Sauer Guest House se terugvoer
Ongelukkig kan ons nie Eskom beheer nie. Ek neem kennis van liggies en toilet papier en sal sorg dat daar meer is.
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sauer-plaas, Vanzylsrus, 8467, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom