Sausalito

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Sausalito is 'n netjiese, snoesige selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Seepunt, Kaapstad. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is lekker naby die promenade, V&A Waterfront en die bekende strande in die omtrek wat Seepunt, Bantry Bay, Clifton en Kampsbaai insluit.

Die woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is goed toegerus met basiese kookgeriewe. Die oopplan-woonkamer lei na 'n stoepie en die toesluitmotorhuis het plek vir 1 klein sedan voertuig.

Die gebou het 'n gemeenskaplike swembad vir diegene wat 'n bietjie wil afkoel. Sausalito is ook naby 'n paar winkels en restaurante in die Hoofweg. Die MyCiti-busroete loop verby Kus- en Hoofweg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sausalito gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R895 R806 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false