LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Savanna Gastehuis | LekkeSlaap
+39

Savanna Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Thelma, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Savanna Gastehuis is op 'n plaas, Thelma, net buite die dorpie, Odendaalsrus, in die Vrystaat, geleë en is al meer as 20 jaar in die bedryf. Terwyl gaste by Savanna kuier, kan hulle op die plaas gaan stap en verskeie mak diere gewaar. Daar is ook 'n taksidermie-ateljee op die plaas wat gedurende besigheidsure besoek kan word.

Verblyf word in 5 gaste-suites aangebied wat elkeen slaapplek vir 2 volwassenes het en uniek versier en gemeubileer is. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n waaier, verwarmer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar en 'n pragtige, welige tuin groet gaste met aankoms.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plaas Thelma, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Thelma, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7839291d98a40a793c5d8d877aba08d8a1eba804bc3b2b30438b43e1cbe415b1f327bc067492157897cf0073c1f5c884e10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) Plaas Thelma Odendaalsrus 9480 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.872411009652 26.722002255208
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!