Noordelike Vrystaat Akkommodasie by Savannah Game & River Lodge | LekkeSlaap
+72

Savannah Game & River Lodge

19 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 19 resensies vir Savannah Game & River Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.5/5
Busisiwe M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Busisiwe M
Saam met vriende

My room was not ready when I arrived, the swimming pool was not clean and the gravel road is too much.

See stars.

Herman V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegte pad na die afgeleë plek op wildsplaas. Netjies, maar personeel het lang vingers en bestuur moelik om te kontak.

Baie slegte toegangspad na 'n mooi plek! Wat 'n besondere verblyfplek moes wees, is bederf deur die feit dat my vrou se silwer hangertjie net verdwyn het uit ons hut toe ons 'n huweliksfunksie by die aangrensende Vineyard Wedding Venue gaan bywoon het. Hierdie insident dat iemand toegang tot ons hut in ons afwesigheid het, is die hoofrede vir negatiewe resensie. Baie moeilik om ook Savannah Game & River Lodge se bestuur te kontak en is moeilik om selfs per selfoon hulle te bereik. E-pos werk die beste.

Savannah Game & River Lodge's terugvoer

Hi Herman, baie dankie vir die resensie.
Ons het die hele situatie so goed as moontlik probeer handeer omrede diefstal 'n baie sensitieve ding is vir enige lodge en sy staff.
Ons het nog nooit tevore diefstal gehad op Savannah nie en ons staff werk al 10 jaar + by Savannah.
Die soektog na die hangertje is steeds aan die gang en ons hoop ons vind hom vir julle.
Groete

Savannah Game & River Lodge
Angelique G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed it.

Will definitely visit again and recommend it to anyone. Friendly staff and helpful.

Sunel K - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sunel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik verwaarloos.

Die rondawel se bed is netjies en goeie standaard, maar die badkamer is walglik met 'n "leeuterttiervel" fluweelgordyn. Die ontbyt was ook walglik en die eetsaal en gerei onhigiënies.

Maria W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet ─ beautiful surrounding!

The lady Susan was very, very helpful. She made our stay really comfortable ─ warmed our beds and room. Julia made us a nice dinner meal. We were them very thankful.

Hannes O - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes O

Teleurstellend.

Verwaarloos met dringende aandag aan onderhoud. Onvriendelike eienaar.

Chris J - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld. Nie waarde vir geld nie.

Met aankoms na 'n redelike slegte grondpad was ons bietjie deurmekaar met die ligging van ontvangs en waarheen om te gaan. Gelukkig het 'n vriendelike personeellid aan ons verduidelik hoe dit werk. Die kroeg is redelik maar het uit voorraad gehardloop, wat nie aangevul is nie. Die swembad en geriewe word swak onderhou alhoewel daar gepraat is van 'n onderhoud-bestuurder het ons hom nie gesien nie. Theo en sy vrou ZZ probeer om 'n mens tuis te laat voel in die omstandighede en dit word opreg waardeer. Fantastiese wildrit met baie wild, dit was 'n hoogtepunt. Die lodge is 'n juweel met fantastiese potensiaal en dis jammer dat mens die gevoel kry dat dit verwaarloos word deur swak instandhouding.

Marius E - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onder verwagting.

Die webwerf is misleidend. Daar staan dat die instansie bereik word deur grondpad, maar nie dat dit 17 km lelike, klipperige grondpad is nie. Indien ek met my kar gery het, sou ek vir seker moes omdraai, maar gelukkig het ek met my bakkie gery. Die "luxury tented chalets" is alles behalwe luuks. Neem fotos van die onaanvaarbare storte. Die water uitlaat is so laag dat ek moes hurk om my hare te was en ek is maar 1.86m lank. Die beddegoed was silwerskoon. Baie gaaf.

Leonie V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was heerlik met vriendelike ontvangs en diens.

Ons het in die tentekamp gebly en gedink tente het bietjie instandhouding nodig. Etes was redelik maar kan beter wees vir die prys. Verder het ons heerlik gebly en sal beslis weer gaan.

Erica T - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Erica T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The staff are VERY friendly and go out their way for you.

See the stars.

Burnedene J - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Burnedene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aan te beveel nie.

Die kamer was netjies en skoon. Beddens het elektriese komberse wat ons warm gehou het. Sondagoggend was daar net koue water vir die stort, die stortkop sit ook skouer hoogte en ek is normale lengte. So die slegte geriewe was nie aanvaarbaar nie - glad nie aanvaarbaar teen R950 per aand nie. Dit was skaflik, maar ek sal nie weer hier bly of dit kan aanbeveel nie. Ons het geen wild gesien by die lodge self nie. Daar is ook baie bouwerk aan die gang.

Anna-marie F - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kliëntediens by Savannah is uitstekend; kos is voortreflik. Dis baie gesellig om daar te kuier.

Ons gesin het 'n naweek by Savannah spandeer. Die grondpad na Savannah moet stadig aangedurf word as jy nie met 'n 4 x 4 voertuig gaan nie; dis bietjie rof op sekere plekke. Hul gasvryheid is uistaande en almal laat jou tuis voel. Die kamers het bietjie opdatering nodig, maar is nog steeds gemaklik en gerieflik. Etes word bedien met baie liefde en is regtig die moeite werd, asook bekostigbaar.

Jacobus D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jacobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd 'n eerste keer. Nie weer nie!

Dis dalk goed vir groepe en spanbou, maar nie vir paartjies wat wil wegbreek vir 'n naweek nie. Pryse vir etes is belaglik duur. Dit wat jy betaal vir dit wat jy kry nie die moeite werd nie.

Peter C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Peter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie waarde vir geld nie.

Die natuur is regtig baie mooi, maar die plek is regtig "overpriced" vir die tipe akkommodasie en tipe etes. Veral die etes was nie waarde vir geld nie. Het meer verwag om eerlik te wees.

Wally L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Wally L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is in 'n swak toestand. Die planke van die vloer onder die tent en die dekke breek en dis vrot.

Die kos is swak en heeltemal te duur. Die geboue is vervalle en word glad nie onderhou nie. Die rivier is ver en agter hekke wat gesluit is. Daar is omtrent geen drank nie en min keuses.

Rika W - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Ons het baie lekker gebly! Die akkommodasie was gerieflik en die diens puik! Dankie aan al die personeel vir hulle vriendelike en behulpsame diens. Sal julle gou weer sien.

Frans Prinsloo P - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Frans Prinsloo P

Verblyf was baie aangenaam en diens uitstekend!

Die kos wat by die oord gemaak word is uitstekend. Dit is baie geurig voorberei en is baie lekker. Die personeel dra 'n mens op die hande en hulle is verskriklik gewillig om te help. Die bestuurders van die terrein is ingestel op die gerief en behoeftes van die besoekers wat die verblyf verder 'n aangename geleentheid maak. Daar is 'n goeie snoekertafel, 'n kroeg wat alle standaard alkoholiese en nie-alkoholiese drankies bedien en DStv by die kroeg. Daar is 'n heerlike groot swembad, maar dit was reeds te koud om daarin te swem toe ons daar was. Ek het baie gehou van die piekniekmandjies wat voorsien is toe ons gaan hengel het. Ongelukkig was die kamer waarin ons oorspronklik gebly het klein en daar was 'n probleem met die watertoevoer na die badkamer, maar die personeel was bereid om ons in 'n ander eenheid te plaas waar alles 100% was. Inaggenome die hoë prys wat Savannah vra, het ons egter die teenwoordigheid van meubels soos bedtafels, hangkaste, hangers, studeertafel, gemakstoel, ens. in die eenhede gemis. Die fooie per dag is buitensporig inaggenome wat aangebied word in die wooneenhede. Die visvang-ervaring het teleurgestel, want daar was net een plek waar 'n mens kon vang. Die prys van die wildbesigtigingstoer is definitief te hoog. Daar is nie genoeg wild om 'n prys van R200 per persoon te regverdig nie. Alhoewel Savannah 'n baie oulike oord is, dink ek 'n mens kan beter en/of dieselfde kry teen 'n baie laer prys.

Carina C - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, stil en rustig.

Dit was 100%, 'n merkwaardige ervaring. Die diens was uitstekkend, die kos heerlik, die omgewing pragtig en die diere almal gesond, vet en mooi na gekyk. Ons kan nie wag om weer terug te gaan nie, maar net langer volgende keer, want daar is net te veel om te doen vir een naweek. Pragtige mense.

Alan S - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic location and super friendly hosts who really care about their guests.

The hosts are very enthusiastic about treating their guests well. Lovely location.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Savannah, Wooldridge 65, langs die Vaal Eden-pad, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA179fa8e51a35887dfcd7611d4fbc4b01e73734973acc2d77b5332fa47e04e4a98fe29ba820c29f5ee0f32c3f5538b4711dbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 19 5 1 4 Savannah Wooldridge 65, Off the Vaal Eden Road 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.794495540523 27.536234127075
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za