LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Savannah Lodge | LekkeSlaap
+8

Savannah Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Glock-weg, Savannah Lodge Eenheid 13, Honeydew Manor, 2170, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Savannah Lodge is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Savannah Lodge-kompleks in Honeydew Manor. Dis naby verskeie winkels en restaurante.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die ruim en warm slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Ekstra ruimte vir 'n bed is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is met 'n vierplaatinduksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n TV en WiFi is op versoek beskikbaar.

Die leefarea en die slaapkamer lei albei na 'n lieflike patio met stoepmeubels.

Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig naby die eenheid. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Savannah Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glock-weg, Savannah Lodge Eenheid 13, Honeydew Manor, 2170, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Glock-weg, Savannah Lodge Eenheid 13, Honeydew Manor, 2170, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApMtM5PIQZPeiu48U5zUbDAr1OV7sKYEwjceQAUSrYPiWNn3IZr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) Glock Road Unit 13 Savannah Lodge 2170 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 14:00 -26.0985449 27.8986994
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!