Savannah Lodge Honeydew
Beskrywing
Dié woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Dit het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer-area is toegerus met 2 enkelbeddens, 'n gerieflike rusbank en 'n en suite-badkamer. Die woonstel het 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, stoof met oond en oorgenoeg kaste vir die eetgerei, breekware, en ander toebehore is ingesluit. Daar is ook 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en die woonstel het sy eie patio of balkon.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar bly gratis. Rook is streng verbode in die woonstelle. Indien ons agterkom dat jy gerook het in die woonstelle, sal jy die breekskadedeposito verbeur. Ons vra dat daar geen geraas tussen 21:00 en 08:00 is nie. Indien meer mense in 'n woonstel is as wat toegelaat word, sal die normale verblyfgelde steeds geld en die breekskadedeposito sal verbeur word. Al die woonstelle word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel is ideaal vir 'n paartjie of vir ouers met kindertjies. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof met oond en oorgenoeg kaste vir die eetgerei, breekware en ander toebehore is ingesluit. Die sitkamer het 'n netjiese, gerieflike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke woonstel het sy eie patio of balkon.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar bly gratis. Rook is streng verbode in die woonstelle. Indien ons agterkom dat jy gerook het in die woonstelle, sal jy die breekskadedeposito verbeur. Ons vra dat daar geen geraas tussen 21:00 en 08:00 is nie. Indien meer mense in 'n woonstel is as wat toegelaat word, sal die normale verblyfgelde steeds geld en die breekskadedeposito sal verbeur word. Al die woonstelle word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie stylvolle woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu. Dit het 'n oopplan-uitleg en die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat oorgetrek is met puik linne. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond met stoof en oorgenoeg ingeboude kaste vir die eetgerei en breekware, en ander toebehore is ook ingesluit. Die sitkamer het 'n netjiese, gerieflike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke woonstel het sy eie patio of balkon.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar bly gratis. Rook is streng verbode in die woonstelle. Indien ons agterkom dat jy gerook het in die woonstelle, sal jy die breekskadedeposito verbeur. Ons vra dat daar geen geraas tussen 21:00 en 08:00 is nie. Indien meer mense in 'n woonstel is as wat toegelaat word, sal die normale verblyfgelde steeds geld en die breekskadedeposito sal verbeur word. Al die woonstelle word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beretta-straat 778, Honeydew Manor, Johannesburg, 2040, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom