Savannah Park - Luxury Self-catering Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Savannah Park - Luxury Self-catering Apartments bied luukse woonstelverblyf in die hartjie van Umhlanga Ridge, ongeveer 1 km van die Gateway Winkelsentrum en Umhlanga Hospitaal af.

Daar is 33 luukse, volledig toegeruste woonstelle om van te kies. Elke woonstel beskik oor sekere DStv-kanale en lugversorging, 'n kombuis, sitkamer en 'n eetkamerarea. Die woonstelle is ook elkeen toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n tuimeldroër, 'n wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe, 'n strykyster en -plank, eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n oond en stoof, 'n yskas, 'n platskerm-TV en 'n kluis.

Gaste het toegang tot 24 uur-sekuriteit, gratis veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad. Daar is 'n skoonmaakdiens op versoek beskikbaar. Umhlangastrand is net 2,3 km weg en Umdlotistrand is omtrent 10,9 km van die woonstelle af. Verder is King Shaka Internasionale Lughawe so 18,3 km ver.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Savannah Park - Luxury Self-catering Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]